VERJAARSDAG KALENDER VIR N VROU
Regular price
R 190.00
Die kalender is spesiaal ontwerp vir ons Mammas daar buite.
Inspirasie bybelverse oor wat die Here ons leer n moeder is is op elke bladsy van die Kalender, wat dit net meer spesiaal maak.
“As sy praat,
is dit met wysheid;
as sy leiding gee,
is dit met liefde.”
Spreuke 31:26
DETAILS:
Wire binded with loop
Available in Afrikaans
A4 Size
Wire Colour may differ due to available stock.
For a custom design or Quote email print@ladyleas.co.za